Interpol

Interpol
intergouvernementele organisasie, wetstoepassingsagentskap, internasionale organisasie, Telegraphic address, missing persons organization
Datum van stigting of ontstaan7 September 1923Wysig
Kantoor gehou deur hoof van die organisasiePresident van InterpolWysig
VoorsitterAhmed Naser Al-RaisiWysig
Sekretaris-generaalJürgen StockWysig
Korporatiewe beampteAlexander ProkopchukWysig
Amptelike taalEngels, Frans, Spaans, ArabiesWysig
Motto teksConnecting police for a safer world, Relier les polices pour un monde plus sûrWysig
Wettige vorminternasionale organisasieWysig
StingtingsplekWeneWysig
Vennootskap metInternasionale BurgerlugvaartorganisasieWysig
Ligging van hoofkantoorLyonWysig
VervangInternational Criminal Police CommissionWysig
Amptelike webwerfhttps://www.interpol.int/Wysig
DiensareawêreldwydWysig
Official observer status in organisationWorld Intellectual Property Organization, Algemene Vergadering van die Verenigde NasiesWysig
Lidlande van Interpol

Die Internasionale Polisie-Organisasie of INTERPOL (Engels: International Criminal Police Organization, Frans: Organisation internationale de police criminelle), is 'n intergoewermentele organisasie wat internasionale polisiesamewerking fasiliteer. Interpol is in 1923 as die Internasionale Kriminele Polisie-Kommissie (ICPC) gestig; dit het INTERPOL as telegrafiese adres in 1946 gekies, en is as 'n algemene naam vir die organisasie in 1956 begin gebruik.[1]

  1. "Name and logo" (in Engels). INTERPOL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2019. Besoek op 31 Maart 2017.