Drywing

Windmeule wissel wind drywing oor na meganiese drywing. Die hedendaagse meule wissel die drywing verder na elektriese drywing terwyl die ouderwetse meul gebruik die drywing om graan te maal.

Drywing is die tempo waarteen arbeid verrig word of waarteen energie oorgedra word. Die SI-eenheid van drywing is die watt (simbool: W).[1]

  1. Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (BIPM)(Bureau international des poids et mesures) (2006). "2.2.2". Le Système international d’unités/The International System of Units (SI) (PDF) (in Frans met Engels vertaling) (8ste uitg.). ISBN 92-822-2213-6.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)