Biochemie

Biochemie is die studie van biologiese molekules soos proteïene en nukleïnsure en hulle interaksies met mekaar, hul sintese, hul metabolisme as ook die effek van ander chemiese stowwe soos farmaseutiese middels en gifstowwe op die metabolisme van 'n organisme.