Franse Vloot

Franse Vloot
Marine Nationale
Seël van die Franse Vloot
Seël van die Franse Vloot
Seël van die Franse Vloot
Gestig 1624
Land Frankryk
Onderdeel van Franse Weermag
Tipe Vloot
Aantal lede 36 776 personeel (2014)
Kommandostruktuur Franse Gewapende Magte
Kleur Rooi, wit en blou
Uitrusting 98 skepe [1]
206 vliegtuie[2]
Veldslae verskeie

Die Franse Vloot (Frans:Marine Nationale) is die vloot van die Franse Weermag.[3]

Die Minister van Verdediging is verantwoordelik vir die uitvoering van Franse militêre beleid. Hy word geadviseer deur die Hoof van personeel van die Vloot in verband met die gebruik van magte en die beheer oor vlootoperasies. Die Hoof van Personeel van die Franse Vloot is verantwoordelik vir die opstel en logistieke ondersteuning van die vloot.

  1. "Organisation of the French Navy". published by the French Minister of Defence. 21 Julie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2015.
  2. World Air Forces 2014 10 Desember 2013
  3. "French Navy". Defense.gouv.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2019. Besoek op 28 Desember 2011.