Prokariote as 'n domein verwys na alle organismes wat nie 'n selkern of nukleus bevat nie. In sulke organismes is daar geen intrasellulêre organelle teenwoordig nie en dus vind alle biochemiese reaksies op die selwand plaas.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.