Stekelhuidiges

Stekelhuidiges
Illustrasies van verskeie stekelhuidiges
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Superfilum:
Filum:
Echinodermata

Klein, 1734
Subfilum & Klasse[1]

HomalozoaGill & Caster, 1960

Homostelea
Homoiostelea
Stylophora
CtenocystoideaRobison & Sprinkle, 1969

Crinozoa

Crinoidea
ParacrinoideaRegnéll, 1945
Edrioasteroidea

Asterozoa

Ophiuroidea
Asteroidea

Echinozoa

Echinoidea
Holothuroidea
Ophiocistioidea
Helicoplacoidea
?Arkarua

Blastozoa

Blastoidea
Cystoideavon Buch, 1846
EocrinoideaJaekel, 1899

† = Uitgesterf

Die Stekelhuidiges of Echinodermata is 'n filum wat hoort tot die koninkryk Animalia. Stekelhuidiges word slegs in die mariene omgewing aangetref en vorm 'n uiteenlopende groep ongewerweldes wat gewoonlik op die seebodem voorkom.

Onder die groepe sekelhuidiges tel die Echinoidea (seekastaiings), die Holothuroidea (seekomkommers) en die Asteroidea (seesterre).

  1. Stöhr, Sabine (2014). "Echinodermata". World Register of Marine Species. Besoek op 23 Februarie 2014.