Teel (kleur)

#008080

Teel (Engels: teal) is 'n kleur, 'n vaal blou-groen skakering. Die naam is ontleen van die teeleend (Anas) wat 'n teal genoem word in Engels.

'n Teeleend met tipiese bevering