Afrika

Afrika

Ligging van Afrika op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 30 221 532 km² (2de)
Bevolking 1,1 miljard[1] (2013, 2de)
Bevolkingsdigtheid 36,4/km²
Lande 54 (en 2 omstrede)
Afhanklike gebiede 7
Taalfamilies Afro-Asiaties
Niger-Kongo
Khoisan
Nilo-Saharies
Austronesies
Indo-Europees
Tydsones UTC-1 (Kaap Verde) tot UTC+4 (Mauritius en Seychelle)
Grootste stede Vlag van Nigerië Lagos
Vlag van Egipte Kaïro
Vlag van Demokratiese Republiek die KongoVlag van Republiek die Kongo Kinshasa-Brazzaville
Vlag van Suid-Afrika Johannesburg
Vlag van Kenia Nairobi
Vlag van Somalië Mogadisjoe
Vlag van Soedan Khartoem-Omdoerman
Vlag van Tanzanië Dar-es-Salaam
Vlag van Egipte Alexandrië
Vlag van Ivoorkus Abidjan
Vlag van Marokko Casablanca

Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense – ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.

  1. Gudmastad, Ericha (2013). "2013 World Population Data Sheet" (PDF). www.prb.org (in Engels). Population Reference Bureau. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2017. Besoek op 18 Augustus 2015.