Andorra

Prinsdom Andorra
Principat d'Andorra (Katalaans)
Vlag van Andorra Wapen van Andorra
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Virtus Unita Fortior
(Latyn vir: "Verenigde deug is sterker")
Volkslied: El Gran Carlemany, Mon Pare
(Katalaans vir: "Karel die Grote, my Vader")
Ligging van Andorra
Hoofstad Andorra la Vella

42°30′N 1°31′O / 42.500°N 1.517°O / 42.500; 1.517

Grootste stad Andorra la Vella
Amptelike tale Katalaansa
Regering

• Medeprinse

• Verteenwoordigers

Eerste minister
Unitêre parlementêre
semi-elektiewe diargie
Joan Enric Vives Sicília
Emmanuel Macron
Josep Maria Mauri
Patrick Strzoda
Xavier Espot Zamora
Onafhanklikheid
• van die Kroon Aragon
• van die Franse Ryk
• Huidige grondwet

8 September 1278[1][2]
1814
2 Februarie 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
467,63 km2  (178ste)
180,55 myl2
0,26b[3]
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
79 535[4] (203de)
76 949[5]
179,8 / km2 (71ste)
465,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$5,704 miljard[6]
($68 998[6])

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$3,669 miljard[6]
$44 387[6]

MOI (2021) 0,858[7] (40ste)  –  baie hoog
Gini (2003) 27,21c[8] –  laag
Geldeenheid Eurod ()
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .ade
Skakelkode +376
a. Grondwet van Andorra, Artikel 2.1. Spaans, Frans en Portugees word ook regoor die land gepraat en verstaan (sien Tale van Andorra.)
b. Girard P & Gomez P (2009), Lacs des Pyrénées: Andorre. "Andorra en xifres 2007: Situació geogràfica, Departament d'Estadística, Govern d'Andorra" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 13 November 2009. Besoek op 1 April 2015.
c. "Informe sobre l'estat de la pobresa i la desigualtat al Principal d'Andorra (2003)" (PDF). Estadistica.ad. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Augustus 2013. Besoek op 1 April 2015.
d. Voor 1999 is die Franse frank en Spaanse peseta gebruik; die note en munte van beide eenhede is egter as wettige betaalmiddel aanvaar tot 2002. Klein hoeveelhede van die Andorrese diner (gedeel in 100 centim) is gemunt na 1982.
e. Daarbenewens word ook .cat gebruik, gedeel met die Katalaanssprekende gebiede.

Andorra (Katalaans: [ənˈdorə], ), amptelik die Prinsdom Andorra (Katalaans: Principat d'Andorra, [pɾinsiˈpad dənˈdorə]), ook genoem die Prinsdom die Valleie Andorra[9] (Katalaans: Principat de les Valls d'Andorra), is 'n landingeslote dwergstaat in Suidwestelike Europa, geleë in die oostelike Pireneë en omgrens deur Spanje en Frankryk. Dit is die sesde kleinste nasie in Europa, met 'n oppervlakte van 468 km2 (181 vk. m.) en 'n beraamde bevolking van 85 470 (2014). Die hoofstad, Andorra la Vella, is die hoogstliggende hoofstad in Europa teen 1 023 meter (3 356 vt) bo seevlak.[10] Die amptelike taal is Katalaans, hoewel Spaans, Portugees en Frans ook algemeen gepraat word.[11][12]

Nasa-Satellietbeeld van Andorra

Die huidige prinsdom gevorm in 1278, het onder 'n handves van 988 tot stand gekom. Andorra staan bekend as 'n prinsdom aangesien dit 'n monargie is gelei deur twee mederegerende prinse – die Biskop van Urgell en die President van Frankryk.

Andorra is 'n welvarende land, grootliks te danke aan sy toerismebedryf, wat 'n geskatte 10,2 miljoen besoekers jaarliks bedien,[13] en ook danksy sy status as belastingtoevlugsoord. Dit is nie 'n lid van die Europese Unie nie, maar die euro is die de jure geldeenheid. Die inwoners van Andorra het die vierde hoogste lewensverwagting in die wêreld – 82 jaar by geboorte.[14]

  1. (ca) "Història d'Andorra". Cultura.ad. Besoek op 26 Maart 2019.
  2. (ca) "Andorra". Gran Enciclopèdia Catalana. Besoek op 26 Maart 2019.
  3. (ca) "Andorra en xifres 2007: Situació geogràfica, Departament d'Estadística, Govern d'Andorra" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 13 November 2009. Besoek op 13 November 2009.
  4. (en) "població d'Andorra a 31 de desembre de 2021". 31 Desember 2021. Besoek op 12 Junie 2023.
  5. (ca) Departament d'Estadística. "Població total". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2017. Besoek op 1 April 2015.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) "Andorra". Internasionale Monetêre Fonds. April 2023. Besoek op 22 Julie 2023.
  7. (en) "Human Development Report 2021/2022" (PDF). United Nations Development Programme. 2021. Besoek op 22 Julie 2023.
  8. (ca) "Informe sobre l'estat de la pobresa i la desigualtat al Principal d'Andorra (2003)" (PDF). Estadistica.ad. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Augustus 2013. Besoek op 10 Augustus 2013.
  9. (en) Funk and Wagnalls Encyclopedia, 1991
  10. (en) Maps, Weather, and Airports for Andorra la Vella, Andorra, Fallingrain.com, http://www.fallingrain.com/world/AN/0/Andorra_la_Vella.html, besoek op 1 April 2015 
  11. (en) Background Note: Andorra, http://www.state.gov/r/pa/ei/bgn/3164.htm 
  12. (en) "Andorra". CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. Besoek op 22 Julie 2023.
  13. (ca) Estadistica.ad, Departament d'Estadística, Govern d'Andorra., archived from the original on 2 April 2018, https://web.archive.org/web/20180402163256/https://www.estadistica.ad/serveiestudis/web/exportar_banc_dades_csv.asp?formules=anual%7Cinici&any1=01%2F01%2F2008&any2=01%2F01%2F2008&codi_divisio=380&lang=1&codi_subtemes=59&codi_tema=10, besoek op 14 Augustus 2021 
  14. (en) Pat Thompson (23 April 2009), Why Andorrans live longer than everyone else, CNN, archived from the original on 9 Junie 2009, https://web.archive.org/web/20090609044803/http://www.cnn.com/2009/HEALTH/04/23/andorra.life.expectancy/index.html, besoek op 7 Junie 2009