Diachroniese taalkunde

Taalkunde
Teoretiese taalkunde
Fonetiek
Fonologie
Morfologie
Sintaksis
Semantiek
Leksikale semantiek
Statistiese semantiek
Strukturele semantiek
Prototipe-semantiek
Styl
Normering
Pragmatiek
Toegepaste taalkunde
Psigolinguistiek
Sosiolinguistiek
Generatiewe taalkunde
Kognitiewe taalkunde
Rekenaartaalkunde
Sinchroniese taalkunde
Diachroniese taalkunde
Vergelykende taalkunde
Etimologie
Stilistiek
Normatiewe taalkunde
Lys van taalkundiges
Onopgeloste probleme
Wysig hierdie boksie

Die diachroniese taalkunde (ook historiese taalkunde) is die studie van taalverandering waar dit oor die finale effek van die veranderinge gaan en nie, soos in die sinchroniese taalkunde, oor die veranderinge self nie. Dit dek vyf hoofgebiede:

  • om merkbare veranderinge in spesifieke tale te beskryf en redes daarvoor te voorsien;
  • om die voorgeskiedenis van tale te rekonstrueer, hulle onderlinge verband vas te stel en hulle in taalfamilies te groepeer (vergelykende taalkunde);
  • om algemene teorieë te vorm oor hoe en waarom taal verander;
  • om die geskiedenis van spraakgemeenskappe te beskryf;
  • om die geskiedenis (etimologie) van woorde te bestudeer.