Hoofletter

'n Hoofletter en 'n kleinletter "A", die eerste letter van die alfabet.

Hoofletters (Engels: "Capital letters") sluit die alfabetletters A, B, C, ...Z in (ASCII kode 65 tot 90) en sluit a, b, c, … z uit.

'n Sin begin altyd met 'n hoofletter, met uitsondering waar 'n sin met 'n begin, maar dan word die eerste woord na die 'n wel met 'n hoofletter geskryf. Bv. 'n Appel is rooi.