Jersey

Distrik van die eiland Jersey
Bailiwick of Jersey (Engels)
Bailliage de Jersey (Frans)
Bailliage dé Guernési (Normandies)
Vlag van Jersey Wapen van Jersey
Vlag Wapen
Volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")

Island Home
Ligging van Jersey
Hoofstad Saint Helier (Saint-Hélier)

49°11′N 2°7′W / 49.183°N 2.117°W / 49.183; -2.117

Grootste stad Saint Helier (Saint-Hélier)
Amptelike tale Engels en Frans
Regering

Hertog van Normandië
• Luitenant-goewerneur
Balju
• Uitvoerende Hoof
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Charles III
Richard Cripwell
Richard McMahon
Peter Ferbrache
Onafhanklikheid
Vorming
• Administratiewe skeiding
van vastelandse Normandië
• Bevryding
van Nazi-Duitsland

Kroongebied

1204

9 Mei 1945
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
119,6 km2  (223ste)
46,2 myl2
0
Bevolking
 - 2021-skatting
 - Digtheid
 
103 267 (182ste)
859 / km2 (13de)
2 224,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2015-skatting

$6,0 miljard[1] (166ste)
$60 000 (6de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

£4,885 miljard[2]
£45 320

MOI (2008) 0,985[3] (8ste)  –  baie hoog
Gini (2014) 0,3 –  laag
Geldeenheid Pond sterling (amptelik)
Jersey-pond (ook gebruik) (GBP)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
WEST (UTC+1)
Internet-TLD .je
Skakelkode +44

Jersey (amptelik die Distrik van die eiland Jersey; Engels: Bailiwick of Jersey; Frans: Bailliage de Jersey; Jèrriais: Jèrri; Normandies: Bailliage dé Guernési) is die grootste van die Kanaaleilande digby die kus van Noord-Frankryk en net soos die eilande Man en Guernsey 'n besitting van die Britse Kroon, wat nie deel uitmaak van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie. Die eiland met 'n oppervlak van 119,6 vierkante kilometer het 103 267 inwoners in 2016 gehad. Die onbewoonde eilande Minquiers en Ecréhous behoort aan Jersey.

Die eiland is 'n oorblyfsel van die historiese hertogdom van Normandië, en die plaaslike Frans-Normandiese dialek Jèrriais word as streektaal erken. Engels en Frans is die amptelike tale. Frans bly tot die jaar 1946 'n amptelike taal van die regering, maar sy gebruik is vandag beperk tot 'n aantal seremonies soos die gebed voor die opening van die Statevergadering. Frans is egter 'n verpligte skoolvak.

  1. (en) "Measuring Jersey's Economy" (PDF). Regering van Jersey. 28 September 2016. Besoek op 28 Januarie 2018.
  2. (en) "National accounts: GVA and GDP". Statistiek Jersey. 2019. Besoek op 4 Januarie 2021.
  3. (en) "Filling Gaps in the Human Development Index" (PDF). United Nations ESCAP. Februarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Oktober 2011. Besoek op 5 Oktober 2011.