Kaap Verde

Republiek Kaap Verde
República de Cabo Verde (Portugees)
Vlag van Kaap Verde Embleem van Kaap Verde
Vlag Embleem
Nasionale leuse:
Unidade, Trabalho, Progresso
(Portugees vir: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: Cântico da Liberdade
(Portugees vir: "Lied van Vryheid")
Ligging van Kaap Verde
Hoofstad Praia

14°55′N 23°31′W / 14.917°N 23.517°W / 14.917; -23.517

Grootste stad Praia
Amptelike tale Portugees
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek[1]
José Maria Neves
Ulisses Correia e Silva
Onafhanklikheid
• van Portugal

5 Julie 1975
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
4 033 km2  (166ste)
1 557 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2015-skatting
 - 2021-sensus
 - Digtheid
 
525 000 (172ste)
483 628
123,7 / km2 (89ste)
320,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$3,820 miljard[2]
$6 779[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$1,886 miljard[2]
$3 346[2]

MOI (2019) 0,665[3] (126ste)  –  medium
Gini (2015) 42,4[4] –  hoog
Geldeenheid Escudo (CVE)
Tydsone
 - Somertyd
KVT (UTC-1)
nie toegepas nie (UTC-1)
Internet-TLD .cv
Skakelkode +238

Kaap Verde (Portugees: Cabo Verde, [ˈkabu ˈveɾdɨ]), amptelik die Republiek Kaap Verde (República de Cabo Verde), is 'n eilandstaat en republiek geleë op 'n argipel in die Makaronesiese ekogebied van die Noord-Atlantiese Oseaan, langs die westelike kus van Afrika. Die voorheen onbewoonde eiland is in die 15de eeu deur die Portugese ontdek en gekolonialiseer; dit word vervolgens 'n handelsentrum vir slawe uit Afrika. Meeste Kaap Verdiërs stam van beide groepe af.

Kaap Verde is genoem na Cap-Vert, nou in Senegal, die mees westelike punt van Afrika. Saam met die Asore, die Kanariese Eilande en die Madeiraeilande vorm Kaap Verde 'n eie biogeografiese streek, Makaronesië, wat – ten spyte van die lang afstande – ooreenkomste tussen die eilande se fauna en flora toon.

  1. (en) Neto, Octávio Amorim; Lobo, Marina Costa (2010). "Between Constitutional Diffusion and Local Politics: Semi-Presidentialism in Portuguese-Speaking Countries". Social Science Research Network. Besoek op 20 November 2021. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) "Cabo Verde". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2021. Besoek op 20 November 2021.
  3. (en) "Human Development Report 2020" (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op 20 November 2021.
  4. (en) "Gini Index". Wêreldbank. Besoek op 20 November 2021.