Paraguay

Republiek Paraguay
República del Paraguay (Spaans)
Tetã Paraguái (Guaraní)
Vlag van Paraguay Wapen van Paraguay
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Paz y justicia
(Spaans vir: "Vrede en Geregtigheid")
Volkslied: Paraguayos, República o Muerte
(Spaans vir: "Paraguane, republiek of dood")
Ligging van Paraguay
Hoofstad Asunción

25°16′S 57°40′W / 25.267°S 57.667°W / -25.267; -57.667

Grootste stad Asunción
Amptelike tale Spaans en Guaraní
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Santiago Peña
Pedro Allian
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet
van Spanje
14 Mei 1811
25 November 1842
20 Junie 1992
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
406 796 km2  (59ste)
157 065 myl2
2,6
Bevolking
 - 2023-skatting
 - Digtheid
 
7 439 863[1] (104de)
18 / km2 (210de)
46,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$117,686 miljard[2] (94ste)
$15 578[2] (98ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$42,820 miljard[2] (98ste)
$5 668[2] (104de)

MOI (2021) 0,717[3] (105de)  –  hoog
Gini (2021) 42,9[4] –  hoog
Geldeenheid Guaraní (PYG)
Tydsone
 - Somertyd
PYT (UTC-4)
PYST (UTC-3)
Internet-TLD .py
Skakelkode +595

Paraguay (Spaans: [paɾaˈɣwaj], ; Guaraní: Paraguái, [paɾaˈɰwaj]), amptelik die Republiek Paraguay (Spaans: República del Paraguay; Guaraní: Tetã Paraguái), is 'n landingeslote land in Sentraal-Suid-Amerika. Dit grens in die noorde aan Bolivië, in die ooste aan Brasilië en in die suide en weste aan Argentinië.

Nasa-Satellietbeeld van Paraguay
Kaart van Paraguay

Paraguay beslaan 'n oppervlakte van 406 796 km² en het 'n bevolking van 7 439 863 in 2023 gehad. Die hoofstad is Asunción en die geldeenheid die guaraní. Die amptelike tale is Spaans en Guaraní.

  1. (en) "Paraguay". Central Intelligence Agency. Besoek op 17 Augustus 2023.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) "Paraguay". Internasionale Monetêre Fonds. April 2023. Besoek op 17 Augustus 2023.
  3. (en) "Human Development Report 2021/2022" (PDF). United Nations Development Programme. 2021. Besoek op 17 Augustus 2023.
  4. (en) "Gini index – Paraguay". Wêreldbank. Besoek op 17 Augustus 2023.