Turkmenistan

Turkmenistan
Türkmenistan (Turkmeens)
Vlag van Turkmenistan Embleem van Turkmenistan
Vlag Embleem
Nasionale leuse:
Türkmenistan Bitaraplygyň watanydyr
(Turkmeens vir: "Turkmenistan is die moederland van neutraliteit")[1][2]
Volkslied:
Garaşsyz Bitarap Türkmenistanyň Döwlet Gimni
(Turkmeens vir: "Volkslied van die onafhanklike neutrale Turkmenistan")
Ligging van Turkmenistan
Hoofstad Asjchabad

37°58′N 58°20′O / 37.967°N 58.333°O / 37.967; 58.333

Grootste stad Asjchabad
Amptelike tale Turkmeens[3]
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
onder 'n totalitêre diktatorskap
Serdar Berdimuhamedow
Raşit Meredow
Onafhanklikheid
Turkmeense SSR
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet
van die Sowjetunie
13 Mei 1925
27 Oktober 1991
25 Desember 1991
18 Mei 1992
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
491 210[4] km2  (52ste)
189 660 myl2
4,9
Bevolking
 - 2020-skatting
 - Digtheid
 
6 031 187[5] (113de)
10,5 / km2 (221ste)
27,2 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$96,245 miljard[6]
$15 874[6]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$60,263 miljard[6]
$9 939[6]

MOI (2019) 0,715[7] (111de)  –  hoog
Gini (1998) 40,8[8] –  medium
Geldeenheid Manat (TMT)
Tydsone
 - Somertyd
TMT (UTC+5)
nie toegepas nie (UTC+5)
Internet-TLD .tm
Skakelkode +993

Turkmenistan, 'n voormalige Sowjet-republiek, is 'n landingeslote land in Sentraal-Asië met 'n oppervlakte van 491 210 km². Sy buurlande is Kasakstan, Oesbekistan, Afghanistan en Iran. Die natuurlike grense van Turkmenistan is die Kaspiese See in die weste (die grenslyn met Azerbeidjan loop deur die see), die Amoedarja-rivier in die noorde en die Kopet-Dag-bergreeks in die suide.

  1. (en) ""Turkmenistan is the motherland of Neutrality" is the motto of 2020 | Chronicles of Turkmenistan". En.hronikatm.com. 28 Desember 2019. Besoek op 26 Mei 2020.
  2. (en) "Turkmen parliament places Year 2020 under national motto "Turkmenistan – Homeland of Neutrality" – tpetroleum". Turkmenpetroleum.com. 29 Desember 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2020. Besoek op 26 Mei 2020.
  3. (en) "Turkmenistan's Constitution of 2008" (PDF).
  4. (ru) "Государственный комитет Туркменистана по статистике : Информация о Туркменистане Государственный комитет Туркменистана по статистике : Информация о Туркменистане". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2012.
  5. (en) "World Population Prospects – Population Division – United Nations". Verenigde Nasies.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) "Turkmenistan". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2021. Besoek op 27 Maart 2022.
  7. (en) "Human Development Report 2020" (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op 27 Maart 2022.
  8. (en) "Gini index". Wêreldbank. Besoek op 27 Maart 2022.