Borrie

Borrie
Curcuma longa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. longa
Binomiale naam
Curcuma longa

Borrie is die gemaalde wortel van Curcuma longa, wat aan die gemmerplant verwant is. Dit word in Nederland geelwortel of koenjit genoem, waar dit gebruik word vir Indonesiese geregte. Dit is 'n vaste bestanddeel van kerrie, waaraan dit die geel kleur verleen. Die spesery se smaak is effens bitter.