Britse Ryk

British Empire
Britse Ryk
1497-1949
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Dieu et mon droit
(Frans vir: "God en my reg")
Volkslied: God Save the Queen
Ligging of Britse Ryk
Ligging of Britse Ryk
Gebiede van die wêreld wat op een keer deel van die Britse Ryk was. Huidige Britse oorsese gebiede is onderstreep in rooi.
Hoofstad Londen
51°30′N 0°7′W / 51.500°N 0.117°W / 51.500; -0.117Koördinate: 51°30′N 0°7′W / 51.500°N 0.117°W / 51.500; -0.117
Taal/Tale Engels
Godsdiens Anglikaanse Kerk
Regering Monargie
Monarg
 - 1707–1714 Anna van Groot-Brittanje
 - 1714–1727 George I van Groot-Brittanje
 - 1727–1760 George II van Groot-Brittanje
 - 1760–1820 George III van die Verenigde Koninkryk
 - 1820–1830 George IV van die Verenigde Koninkryk
 - 1830–1837 William IV van die Verenigde Koninkryk
 - 1837–1901 Victoria van die Verenigde Koninkryk
 - 1901-1910 Edward VII van die Verenigde Koninkryk
 - 1910–1936 George V van die Verenigde Koninkryk
 - 1936-1952 George V van die Verenigde Koninkryk
Eerste Minister
 - 1908-1916 Herbert Henry Asquith
 - 1924, 1929–1935 Ramsay MacDonald
 - 1937-1940 Neville Chamberlain
 - 1940-1945 Winston Churchill
 - 1945-1951 Clement Attlee
Wetgewer Britse Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Honderdjarige Oorlog 13371453
 - John Cabot bereik die oostelike kus van Kanada 1497
 - Koningin Elizabeth I stig die Britse Oos-Indiese Kompanjie 31 Desember 1600
 - Stigting van Jamestown, die eerste Engelse kolonie in Noord-Amerika 14 Mei 1607
 - Stigting van die Koninkryk van Groot-Brittanje met die Acts of Union 1707 1 Mei 1707
 - James Cook bereik die kus van Australië 1770
 - Onafhanklikheid van Ierland 1949
 - Hongkong teruggegee aan die Volksrepubliek China 1 Julie 1997
Oppervlakte
 - 1939 450 000 000 km2
173 745 971 sq mi
Bevolking
 - 1939 skatting 33 000 000 
     Digtheid 0,1 /km² 
0,2 /sq mi
Geldeenheid Pond
Voorafgegaan deur
Opgevolg deur
Britse Oos-Indiese Kompanjie
Engeland
Ierland
Skotland
Wallis
Britse Statebond
Britse oorsese gebiede
Republiek van Ierland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State

Die Britse Ryk (Engels: British Empire) was 'n groep lande wat voorheen deur Groot-Brittanje beheer is.[1] Dit was die mees uitgestrekte koloniale ryk in die geskiedenis met 'n groot aantal kroonkolonies, kolonies, dominiums en protektorate op elke vasteland. Aan die begin van die 20ste eeu het Groot-Brittanje meer as twee vyfdes van die wêreld se landoppervlakte oorheers, waaronder die twee destydse kolonies en twee Boererepublieke van Suid-Afrika, met 'n bevolking van sowat 458 miljoen of 'n kwart van die destydse wêreldbevolking. Die feit dat Engels nog steeds die belangrikste internasionale verkeerstaal is, het onder meer te make met die groot rol wat Brittanje in die moderne geskiedenis gespeel het.

Die term British Empire is deur John Dee (1527–1608 of 1609) ingevoer, die astroloog, alchemis en wiskundige van koningin Elisabeth I.[2]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. The British Empire: Timelines - John Dee at the Court of Elizabeth. Besoek op 16 Augustus 2017