Hindoekalender

'n Bladsy uit die Hindoekalender 1871-72.

Die Hindoekalender bestaan alreeds sedert die Vedas geskryf word, en het daarna diverse ingrype en aanpassings ondergaan. Daar is ook groot verskille tussen die verskeie plaaslike Indiese hindoekalenders. Die Hindoe-kalender moet nie met die Indiese nasionale kalender verwar word nie.

'n Nuwe dag in die hindoekalender begin met die plaaslike sonsopkoms.